Robert Frost

Robert Frost
Robert Frost in 1941
Gebore
Robert Lee Frost

(1874-03-26)26 Maart 1874
San Francisco, Kalifornië, Verenigde State
Sterf29 Januarie 1963 (op 88)
Boston, Massachusetts, Verenigde State
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepDigter
Handtekening

Robert Lee Frost (26 Maart 1874 - 29 Januarie 1963) was 'n Amerikaanse digter. Sy werk is aanvanklik in Engeland gepubliseer, voordat dit in Amerika gepubliseer is. Hy is bekend vir sy realistiese uitbeeldings van die plattelandse lewe en vir sy beheer van die Amerikaanse spreekwoord.[1] Frost het dikwels (in die vroeë 1900's) geskryf oor die instellings en verskynsels van die plattelandse lewe in die New England-streek van die Verenigde State van Amerika. Hy het dikwels die plaaslike instellings en milieus gebruik om komplekse maatskaplike en filosofiese temas te ondersoek. Frost is gedurende sy leeftyd dikwels vereer en het vier Pulitzerpryse vir Poësie ontvang. Hy het een van Amerika se seldsame "openbare literêre figure" geword, en so te sê 'n artistieke instelling. Die Goue Medalje van die Kongres is in 1960 aan hom toegeken vir sy poëtiese werke. Op 22 Julie 1961 is Frost as digter-laureaat van Vermont aangewys.

  1. "Robert Frost". Encyclopædia Britannica (Online). (2008). URL besoek op 2008-12-21. 

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search